About the position
Laerskool in Klerksdorp is op soek na Beheerlig Personeel
’n Gevestigde Afrikaanse medium Laerskool in Klerksdorp is op soek na gemotiveerde en verantwoordelike Beheerlig Personeel om by hul span aan te sluit.
Die skool bied ’n veilige en ondersteunende omgewing met ’n sterk fokus op sport, dissipline en die ontwikkeling van leerders.
Ons is op soek na persone wat:
• Goed met kinders kan werk
• Verantwoordelik en betroubaar is
• Goeie kommunikasievaardighede het
• ’n Positiewe en professionele houding handhaaf
• Bereid is om by skoolaktiwiteite en sport betrokke te wees
Afrikaanse taalvaardigheid is noodsaaklik.
📍 Ligging: Klerksdorp
🏫 Skool: Afrikaanse medium Laerskool
⚽ Sterk fokus: Sport en leerderontwikkeling
Stuur jou CV
How applying works
- Create a free profile (or sign in) and upload your CV - once.
- Click Apply. Your profile and CV go straight to the hiring team.
- Track the outcome under My applications.